Been there, done that... Hallo Faan, geld in, niks uit, vergeet maar...
Ek was bitter vroeg in CDT in, was 'n offbeat chance wat ek gevat het, nog nie 'n sent gesien nie, weet nie eers waneer laas ek ingelog het of probeer kyk het hoe ver ek op is nie... So, don't bother...
Did you like this article? Share it with your favourite social network.