My Friend Is a miljoener verby en het almal verkeerd bewys wat gese het dat jy geld nodig het om geld temaak , Wat se julle oor die gedagte "het jy regtig geld nodig om geld te maak"?(Boertjie Van Parys)
![]()
My Friend Is a miljoener verby en het almal verkeerd bewys wat gese het dat jy geld nodig het om geld temaak , Wat se julle oor die gedagte "het jy regtig geld nodig om geld te maak"?(Boertjie Van Parys)
![]()
Theuns, ek dink dis omtrent tyd dat jy ons vertel wat presies jy met die netwerk bemarking verkoop en/of bemark. Wat kos dit en hoe maak mens geld?
English: Theuns, I think it is about time you tell is how and what you market with your MLM. What are the costs involved and is there a legitimate means of making money?
Hi Eugene
Die net werk waar in ek bertokke is se naam is U -Care het jy al van dit gehoor?
Dit is al 2 jaar aan die gang in is eers deur die regering se Wag hond "the Law Reviev projekt"wat uit 8 Adfokate bestaan onder soek en daar is niks mee vout gevind nie so die laaste persoon wat jy kan vra of dit wat U-Care doen Wettig is is mnr Tabo Embeki hom self en hy gaan vir jou se" jy nors sy tyd sliut aan en kry kla".
In kort is dit a liefdadigheids projek waar jy a donasie maak van R125 aan die liefdadigheids of Welsyns organisasie van jou keuse .
die persoon wat aan die gedagte gekom het ,het besef dat mense nie van dag sommer donasies gee nie want eerstens weet jy nie regtig of jou geld aangewend word vir wat jy dit voor gee nie,tweedens daar is niks in vir jou nie.Hy het toe besliut om a maatskapy te stig waar hulle bereit is om mense te betaal om geld vir liefdadigheid bymekaar te maak.Die persoon was 'n Netwerker en het toe aan 'n netwerk vergoedings plan gedink om mense op die regte manier te vergoed vir die werk wat hulle doen.
Ons produk is dus 'n diens wat ons aan die gemeenskap lewer sonder dat jy viesies self betrokke is.Dit is wel nie 'n viesiese produk nie maar wel a diens aan die gemeenskap, net soos 'n prokureer wat ook nie met a viese produk het nie maar wel a diens verskaf aan sy Klient of 'n Predekant nie een van hulle het werkik 'n viesiese produk nie maar word betaal vir wat hulle doen.Volgens Wet is enege diens wat jy aan iemand lewer ook 'n produk.
U-Care se bankstate is op die internet vir sy lede hulle begin op nil en eindeg op nil elke maand tot op datum Het U-Care R3.6 miljoen vir liefdadigheid ge gee en gee tans per maand oor die R240,000.00 vir liefdadigheid. as jy bv R20 000.00 se bonus ontvang weet jy daar gaan ook so veel na liefdadigheid toe.
ek gaan julle twee web sides gee om na te gaan kyk die een is my eie webside en die ander is U Care sin self my URL is
http://saextra.com/ucare01.php?dmp=281920
en U- Care sin is
www.u-care.co.za
in myne word als uiteen gesit hoe als werk.
Dan het ek 'n internet MLM en sy link is as volg:
www.serfontein1.successuniversity.com
Kyk na die kort vidio klip dit se als.
Al wat ek verder kan se is dat daar Prokureers ,DR's En Predekante in U care is en van hulle is in my span My upline het in U-care R20 000.00 verby gegaan na 3 maande en ek het na drie maande die Polisie gelos daar voor, en op hierdie stadium is ek die tweede beste in die Vrystaat.
Gaan gerus na my U Care sites toe Want anders gaan ek tot 3uur nog tik en ek moet more oggen Senekal toe gaan vir 'n aan bieding.
Ek Weet nie of jy die grapie ken oor die damwal wat gebreek het nie? maar ek sal dit more in die joke afdeling gaan plaas lees dit want dit laat mens dink.
Dit is nou 12:33 am en ek moet nou op Dream land Air liners klim ander verpas ek die vlug en dan sit ek met n probleem more op die pad soos "Tjeers for eers"![]()
Last edited by Theuns"; 09-Aug-07 at 12:35 AM. Reason: Gramer
Hi Eugene
Is jy missing in Actionek hoor nie van jou nie ek is neskuurig oor jou reply op my post oor waaroor my MLM gaan, het mister griep jou dalk onder hande geneem ek voel my keel krap en ek like dit nie.
Ek ly af jy is a prokureur of werk jy net by a prokureurs firma, vertel my van jou self.
groete
Theuns
You don't need money to make money, unless your splurging on a printing press![]()
Ek reken as mens hard genoeg werk vir dit wat jy in die lewe wil he dat jy die vrugte daarvan sal pluk.
Did you like this article? Share it with your favourite social network.