STOP STOP STOP!!!
I have changed my view of DTN. After realising that DTN members that were paying will not receive any Travel Credits going into the new DTN and have to pay again to join in the new loyalty network I started doubting in them. After doing a bit of calculation I realised that 1 out of 10 people maximum ( more like 1 out of 20 realisticly) will go to the travel network from the loyalty network. And to put the nail in the coffen for me, I read this comment:
Author: Louis
Comment:
Ek wil net se ek het vir Stefan persoonlik geken Ja jy lees reg het hom geken, want ek het hom nadat hy my soveel kere in tipe besiheid in verneuk het vir hom gese ek wil nooit weer iets met hom te doen he nie en dat hy my kontak besonderhede van sy kontak lys af moet verwyder ek het en elk ekeer dieselfde storie met hom ondervind, hy gebruik mense net tot sy voordeel en dan laat staan hy hulle en omdat hy so uitsekende Netwerk munipileerder is weet hy baie goed hoe om mense te oortuig. As hy regtig soveel duisende rande maak waar is dit alles en hoekom spring hy rond van die een netwerk na die ander mense soos hy neuk netwerk nemarking in Suid Afrika se naam in die modder. Hy bly ook nie by een nieas hy by 'n reeds bestaande netwerk inskakel is dit net 3 maande dan is daar een of ander probleem en dan begin hy weer sy eie netwerk met belaglike winste met 'n aanhoudende nuwe lauch tussen in waar alles net doodeenvoudig op hou geplaas word. Dis presies wat elke keer met Pienaar se scams gebeur!!!! en dan soos met beeawina en van die ander wat hy ook al persoonlik met my gedeel het is daar altyd ook iemand anders betrokke wat die oorsaak is dat dit nie werk nie. Hy dra nooit die skuld van mislukkings nie. Nee wat ek bly by waarmee ek nou besig is en fokus met 'n lae maandelikse premie en 'n goeie maandelikse inkomste met vooruitsigte van 'n 13de cheque aan die einde van die jaar is ek nou gelukkig met wat ek doen. Al wat ek kan se is sterkte vir julle mense wat sy prooi is. Groete,
Please read DTN discussion on Piet Petoors' blog -->> http://pietpetoors.com/blog/dynamic-...work/#comments
Did you like this article? Share it with your favourite social network.