Results 1 to 3 of 3

Thread: Verkoops proses van Lopende BK Dienslewerings Besigheid

  1. #1
    New Member
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Gauteng
    Posts
    1
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts

    Verkoops proses van Lopende BK Dienslewerings Besigheid

    Ek wil meer uitvind en raad kry oor hoe om 'n Lopende BK te verkoop.
    Die besigheid is 'n Tegniese Dienslewerings Maatskappy wat Agri Besighede diens
    Die staf omset is maar klein - Kantoor Bestuur as ook twee tegnikuste.

    Is daar forums of Agenskappe wat mens kan by aansluit waar die tipe verkope hanteer kan word en geadverteer kan word - uisluitend Gumtree en Facebook natuurlik

    Alle insette welkom

    Baie dankie

  2. #2
    Gold Member
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Johannesburg
    Posts
    629
    Thanks
    60
    Thanked 181 Times in 161 Posts
    Hello Casper

    Jy het n'keuse om of jou ledebelang in die BK te verkoop, of die BK verkoop die besigheid as n' lopende besigheid. Met ander woorde na die verkope is jy nog lid en die BK sal waarskynlik mettertyd dormant wees.

    Daar is wel makelaars wat die besigheid namens jou sal verkoop, gewoonlik teen 7% kommissie. Kyk die link

  3. #3
    Junior Member
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Johannesburg
    Posts
    14
    Thanks
    0
    Thanked 9 Times in 7 Posts
    http://www.PrepareYourBusinessForSale.co.za
    Ten years of blogs on the subject of business sales, preparation, valuation, negotiation and more.
    All in the South African environment.

    http://www.businessesforsale.com
    Scroll down to "How do I sell my business?"

    My personal feeling after 25 years in the mergers and aquisitions game is that you do not need a broker if you have some solid advice behind you.

Tags for this Thread

Did you like this article? Share it with your favourite social network.

Did you like this article? Share it with your favourite social network.

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •