Goeie dag aan almal, ek wil graag weet wat maak julle ouens as julle tools begin wegraak. As dit is agv agterlosigheid? Verhaal julle dit by jul werknemers of skryf julle dit net af?