Results 1 to 9 of 9

Thread: Do You realy need Money to make Money?

Hybrid View

Previous Post Previous Post   Next Post Next Post
  1. #1
    Full Member
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Heilbron Free Srate
    Posts
    38
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts

    Do You realy need Money to make Money?

    My Friend Is a miljoener verby en het almal verkeerd bewys wat gese het dat jy geld nodig het om geld temaak , Wat se julle oor die gedagte "het jy regtig geld nodig om geld te maak"?(Boertjie Van Parys)

  2. #2
    Silver Member Eugene's Avatar
    Join Date
    May 2007
    Location
    Somerset West
    Posts
    297
    Thanks
    0
    Thanked 6 Times in 6 Posts
    Theuns, ek dink dis omtrent tyd dat jy ons vertel wat presies jy met die netwerk bemarking verkoop en/of bemark. Wat kos dit en hoe maak mens geld?

    English: Theuns, I think it is about time you tell is how and what you market with your MLM. What are the costs involved and is there a legitimate means of making money?

  3. #3
    Full Member
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Heilbron Free Srate
    Posts
    38
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Theuns, ek dink dis omtrent tyd dat jy ons vertel wat presies jy met die netwerk bemarking verkoop en/of bemark. Wat kos dit en hoe maak mens geld?

    English: Theuns, I think it is about time you tell is how and what you market with your MLM. What are the costs involved and is there a legitimate means of making money?

    Hi Eugene

    Die net werk waar in ek bertokke is se naam is U -Care het jy al van dit gehoor?

    Dit is al 2 jaar aan die gang in is eers deur die regering se Wag hond "the Law Reviev projekt" wat uit 8 Adfokate bestaan onder soek en daar is niks mee vout gevind nie so die laaste persoon wat jy kan vra of dit wat U-Care doen Wettig is is mnr Tabo Embeki hom self en hy gaan vir jou se" jy nors sy tyd sliut aan en kry kla".

    In kort is dit a liefdadigheids projek waar jy a donasie maak van R125 aan die liefdadigheids of Welsyns organisasie van jou keuse .
    die persoon wat aan die gedagte gekom het ,het besef dat mense nie van dag sommer donasies gee nie want eerstens weet jy nie regtig of jou geld aangewend word vir wat jy dit voor gee nie,tweedens daar is niks in vir jou nie.Hy het toe besliut om a maatskapy te stig waar hulle bereit is om mense te betaal om geld vir liefdadigheid bymekaar te maak.Die persoon was 'n Netwerker en het toe aan 'n netwerk vergoedings plan gedink om mense op die regte manier te vergoed vir die werk wat hulle doen.

    Ons produk is dus 'n diens wat ons aan die gemeenskap lewer sonder dat jy viesies self betrokke is.Dit is wel nie 'n viesiese produk nie maar wel a diens aan die gemeenskap, net soos 'n prokureer wat ook nie met a viese produk het nie maar wel a diens verskaf aan sy Klient of 'n Predekant nie een van hulle het werkik 'n viesiese produk nie maar word betaal vir wat hulle doen.Volgens Wet is enege diens wat jy aan iemand lewer ook 'n produk.

    U-Care se bankstate is op die internet vir sy lede hulle begin op nil en eindeg op nil elke maand tot op datum Het U-Care R3.6 miljoen vir liefdadigheid ge gee en gee tans per maand oor die R240,000.00 vir liefdadigheid. as jy bv R20 000.00 se bonus ontvang weet jy daar gaan ook so veel na liefdadigheid toe.

    ek gaan julle twee web sides gee om na te gaan kyk die een is my eie webside en die ander is U Care sin self my URL is
    http://saextra.com/ucare01.php?dmp=281920
    en U- Care sin is
    www.u-care.co.za
    in myne word als uiteen gesit hoe als werk.

    Dan het ek 'n internet MLM en sy link is as volg:
    www.serfontein1.successuniversity.com
    Kyk na die kort vidio klip dit se als.

    Al wat ek verder kan se is dat daar Prokureers ,DR's En Predekante in U care is en van hulle is in my span My upline het in U-care R20 000.00 verby gegaan na 3 maande en ek het na drie maande die Polisie gelos daar voor, en op hierdie stadium is ek die tweede beste in die Vrystaat.

    Gaan gerus na my U Care sites toe Want anders gaan ek tot 3uur nog tik en ek moet more oggen Senekal toe gaan vir 'n aan bieding.

    Ek Weet nie of jy die grapie ken oor die damwal wat gebreek het nie? maar ek sal dit more in die joke afdeling gaan plaas lees dit want dit laat mens dink.

    Dit is nou 12:33 am en ek moet nou op Dream land Air liners klim ander verpas ek die vlug en dan sit ek met n probleem more op die pad soos "Tjeers for eers"
    Last edited by Theuns"; 09-Aug-07 at 12:35 AM. Reason: Gramer

  4. #4
    Full Member
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Heilbron Free Srate
    Posts
    38
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts
    Hi Eugene

    Is jy missing in Action ek hoor nie van jou nie ek is neskuurig oor jou reply op my post oor waaroor my MLM gaan, het mister griep jou dalk onder hande geneem ek voel my keel krap en ek like dit nie.

    Ek ly af jy is a prokureur of werk jy net by a prokureurs firma, vertel my van jou self.

    groete
    Theuns

  5. #5
    Email problem RKS Computer Solutions's Avatar
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    On the Internet
    Posts
    626
    Thanks
    0
    Thanked 1 Time in 1 Post
    You don't need money to make money, unless your splurging on a printing press

    Ek reken as mens hard genoeg werk vir dit wat jy in die lewe wil he dat jy die vrugte daarvan sal pluk.

Similar Threads

  1. how about this one...is it a scam or what?
    By Candy Bouwer in forum Scam Alert Forum
    Replies: 19
    Last Post: 28-Apr-09, 11:23 AM
  2. the thought of money encourages isolation
    By duncan drennan in forum General Business Forum
    Replies: 0
    Last Post: 24-Nov-06, 12:05 PM
  3. Where government money should be going.
    By Dave A in forum General Business Forum
    Replies: 1
    Last Post: 20-Jun-06, 08:41 PM

Did you like this article? Share it with your favourite social network.

Did you like this article? Share it with your favourite social network.

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •