Page 2 of 10 FirstFirst 1234 ... LastLast
Results 11 to 20 of 95

Thread: South African network marketing opportunities

  1. #11
    Silver Member Eugene's Avatar
    Join Date
    May 2007
    Location
    Somerset West
    Posts
    297
    Thanks
    0
    Thanked 6 Times in 6 Posts
    Agreed - Theuns with all due respect, not even a spell checker will help you and I don't think that anyone will be offended if you have your postings in Afrikaans - after all the soutie van Natal can always translate (LOL). Sorry Dave, just had to get you on this one...

  2. #12
    Full Member
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Heilbron Free Srate
    Posts
    38
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts
    Quote Originally Posted by Dave A View Post
    A thought occurred. There is a fair amount of info and discussion on the web about MLM - but I wonder how much there is in Afrikaans.

    Miskien 'n nuwe draad - MLM in Afrikaans of so iets.

    (Jammer vir die swak Afrikaans - Ek's a soutie van Natal en kry bra min kans om my Afrikaans te oefen).
    Hi Dave
    Ek is a boerkie van die Vrystaat maar is liewer vir engels as AFR die enigste probleem is dat ek nie so goed is met die spelling nie.

    Die AFR Vir MLM is nerwerk bemarking of multievlak bemarking, die hartseer is, dat baie mense nie die konsep daar van vesstaan nie en dit sliut nie net SA in nie, my up line in Irland ondervind die selfde.

    Die woord Pieramiede is die selfde woord as Driehoek of Struktuur maar die kern is die selfde,in Snoeker vra jy tog nie gee my die piramiede aan nie maar wel die drie hoek maar tog is dit die selfde struktuur.In besigheid praat ons tog nie die besigheid drie hoek of Piramiede nie? ons praat van die struktuur Bv Die CEO dan onder hom is die Aria of streeks bestuurders ondrer hulle is die winkel bestuurders Afdeling bestuurders en dan die (Rakpakkers)of die tilslaners.

    Nou is die redenasie of siening altyd oor 'Piramiedes" dat die boonste ou die meeste geld kry nou vra ek , wie maak die meeste geld in a besigheids struktuur (piramiede) verseker nie die rakpakker nie ook nie die aria bestuurder nie maar wel die CEO van die Company maar dit is wettig want daar is produkte.

    Kom ons kyk gou dan na my MLM besigheid, as ek harder werk as die persoon wat my in die besigheid in gebring het maak ek meer geld as hy want n wettige MLM het vaste vlakke waar jou inkomste stop in my geval op my 4de vlak.so kom ons se my upline het net met 3 mense gepraat maar ek gaan praat met 10 ander mense ,op die wet van gemiddelde sal my 4de vlak grooter wees as my upline se 4de vlak is wat my 3de vlak is.

    Kom ons gooi die Piramied gedagte verder in die asblik.Kry jy a belasting sertifiekaat van 'n piramede stelsel af?Nee jy kry nie.Ek kry van my MLM company een as mnr Tax van dit weet is dit dan a sogenaamde piramide?

    As die DSA dit onder soek het en nie fout gevind het nie ,is dit dan nog steeds onwettig?

    Dan is daar iet wat ek net altyd my kop skut en dit is die miete "Versadeging"

    Se my as versadeging wel bestaan het Hoekom maak Defy ,LG ens elke maand X aantal yskaste as die miete wel bestaan het moes hulle dan al jare gelede die maak van yskaste gestop het is dit nie so nie?

    Nou vra jy dalk hoekom se ek dit is 'n "miete" wel elke jaar gaan mense dood elke dag word kinder gebore ,elke maand is daar mense wat skei en elke jaar is daar studente wat yskaste nodig het of nuwe getroudes wat hius op sit.

    Moontlik kom die vraag dalk nou op hoe bring ek dit by MLM uit?

    Wel elke jaar is daar nuwe kinders wat matriek klaar maak en wat werk soek, elke jaar is daar mense wat hulle werk verloor, elke jaar gaan daar mense dood , elke jaar is daar mense wat aftree en nie genoeg geld het vir hulle oudag nie en sos kan ek aangaan en aangaan.

    Kom ek raak net nog een miete aan en dit die miete van "Kwik Rich" .Ek weet nie hoefeel weet van "The Secret" nie maar ek is a Secret Freek.Jy kan so gou ryk word soos vinnig as wat jy begin reg dink hoekom dink meer mense eerder negatief as postief?dit is hartseer want of jy nou negatief dink of posetief dink elkeen het 'n uitwerking op jou omstandighede.
    Kom ons vat nou my eie voorbeeld want ek skryf uit ondervinding en nie boek kennis nie.Ek doen elke dag wat ek noem a Power Talk vir a uur laank waar ek posetiewe ding hardop uitspreek oor my self en glo my dit wat ek op fokus en uitspreek sien ek gebeur in my eie lewe ek se byvoorbeeld "my team is growing bigger and bigger every day " en dit gebeur werklik.
    En nou By Die miete wat se jy kan nie gou ryk word nie , my upline het van een belegging van R125 in 3 mande R20,000.00 gedraai in kommisie en ek is nie ver agter hom nie want my besigheid groei konstand en hoekom ?ons twee dink en praat posetiefoor ons besigheid en omstandigheide.Dit gaan als oor persoonlike onwikkeling Napolion Hill het 'n boek geskryf "Think and Grow Rich" en in die boek staaf hy als wat ek nou net geskryf het .

    Wel ek het dalknou weer teveel geskryf ,maar ek wens ons kan die woord "Piramide of Sceems "permanent begrawe.

    Iets is slegs 'n sceem of Piramiede as daar geen produk is nie en as jy nie meer geld kan maak as die ou bo jou nie en as hy nie voldoen aan die bostand feite wat ek uiteen gesit het nie en as die regering nie van dit weet nie.

    I woud like to her what is the reply on this post and if we going to kill the word Piramid for one's and for all?

  3. #13
    Full Member
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Heilbron Free Srate
    Posts
    38
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts
    Dankie Eugene
    Dit was nog nooit een van my sterk punte nie ek het gewonder of ek in AFR kan post maar lyk my ek het die groenlig gekry van Dave.

  4. #14
    Full Member
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Heilbron Free Srate
    Posts
    38
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts
    Hi Dave
    Het jy my lang afrikaanse Post gekry war ek gister aand ge skryf het oor net werk en piramiedis ek sien dit nie
    Groete
    Theuns

  5. #15
    Suspended
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts

    Opportunities that work

    Hi

    Can anyone introduce me to some MLM opportunities that work?

  6. #16
    Site Caretaker Dave A's Avatar
    Join Date
    May 2006
    Location
    Durban, South Africa
    Posts
    22,648
    Thanks
    3,304
    Thanked 2,676 Times in 2,257 Posts
    Blog Entries
    12
    Quote Originally Posted by Theuns" View Post
    Hi Dave
    Het jy my lang afrikaanse Post gekry war ek gister aand ge skryf het oor net werk en piramiedis ek sien dit nie
    Groete
    Theuns
    Nou weet ek nie vir seker nie. Praat u miskien van hierdie een? Ek het dit vroeg vanmore goedgekeur en dit hoort as pos 12 hierbo te siene kan wees. As nie - probeer CTRL F5 druk om 'n volle refresh uit te voer.

    As u van 'n ander pos praat, dan is ek jammer om te se ek het dit nie gesien nie, en dit blyk dit is al klaar in die elektroniese see velore.

  7. #17
    Full Member
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Heilbron Free Srate
    Posts
    38
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts
    Hi Dave

    Yes dis die een ek leer maar ook nog op die forum.Ek het a friend in Irland wat my ook baie leer op forums.Ek moes net weer Refres het.Dankie dat dit ok is as ek meer in afrikaans kan skryf maar jy doen goed in Afrikaans dankie vir a gr8 Forum.

  8. #18
    Full Member
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Heilbron Free Srate
    Posts
    38
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts
    Quote Originally Posted by Randall View Post
    Hi

    Can anyone introduce me to some MLM opportunities that work?
    Hi Randall
    I have a good opportunity that is the best mlm company I have ever been involved with. My team are mostly in south africa we are experiencing great success. If you really want to work the business, I can help you make money, no problem. But make no mistake, this is a business and if you want to be successful, you must work at it and become a rhino or a runner. I have updated my signature with my phone number. Give me a call anytime and I will discuss more with you, Talk soon , Theuns

  9. #19
    Full Member
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Heilbron Free Srate
    Posts
    38
    Thanks
    0
    Thanked 0 Times in 0 Posts
    Hi Dave
    Ek weet nie of ek info in my post gesit het wat nie toegelaat word nie.

    ek het op a post reply van Eugene:

    Hy het vir my gevra oor my MLM besiheid die produk en wat dit kos ek het n redelike lang Post vir hom gestuur met my URL's in om meer info op dit te kry.

    Ek sien daar staan moved By my naam of titel aan die linker kant en aan die regterkant se 2 kolomme is daar nie - - in elke koelom.

    As ek onbewustelik verkeerde info in gesit het jammer daar oor , kan jy vir my net in kort se wat mag ek en wat nie , ek sien my nuwe treat oor "do you need money to make money " is ook weg.

    Regards
    Theuns
    Last edited by Theuns"; 10-Aug-07 at 10:06 AM. Reason: Gramer

  10. #20
    Site Caretaker Dave A's Avatar
    Join Date
    May 2006
    Location
    Durban, South Africa
    Posts
    22,648
    Thanks
    3,304
    Thanked 2,676 Times in 2,257 Posts
    Blog Entries
    12
    You did nothing wrong. It's just that sometimes a thread is moved if it is deemed better off to be in another area. To help people to find it in its new location, I'll set a redirect that lasts a week. If you are using a bookmark, that bookmark to the old location might be a problem once the redirect expires.

Page 2 of 10 FirstFirst 1234 ... LastLast

Similar Threads

  1. south african patent search
    By duncan drennan in forum General Business Forum
    Replies: 7
    Last Post: 22-Jan-12, 11:44 AM
  2. About Proudly South African
    By Dave A in forum General Business Forum
    Replies: 3
    Last Post: 03-Jul-07, 11:50 AM
  3. The Great South Africa
    By Ronny_Kuipers in forum South African Politics Forum
    Replies: 1
    Last Post: 08-Feb-07, 07:04 AM
  4. What makes me a South African
    By Dave A in forum South African Politics Forum
    Replies: 0
    Last Post: 16-Dec-06, 10:45 PM

Did you like this article? Share it with your favourite social network.

Did you like this article? Share it with your favourite social network.

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •