The Forum SA  
Let's talk business HomeForumWikiLinks  

Home Forums Wiki Links Articles News Headlines Newsletters
Go Back   The Forum SA > Forum > Social Category > Jokes Forum

Notices

Cricket score

A Husband makes a Call to Hospital to enquire about his pregnant wife. But accidently the call went to a cricket stadium. He asked what is the...

Google
Reply
 
Thread Tools Display Modes
Old 30-May-07, 10:02 PM   #1
Eugene
Silver Member
 
Eugene's Avatar
 
Join Date: May 2007
Location: Somerset West
Posts: 297
Thanks: 0
Thanked 6 Times in 6 Posts
Rep Power: 4
Eugene is much loved in these partsEugene is much loved in these parts
Cricket score

A Husband makes a Call to Hospital to enquire about his pregnant wife.
But accidently the call went to a cricket stadium.

He asked what is the condition.
He died after what he heard.

Guess What would be the reply ....

It is ...


7 are already out.
3 More will be out hopefully by lunch.


and .............................. ...


The first one was a DUCK.
Eugene is offline   Reply With Quote


Old 10-Aug-07, 12:22 AM   #2
Theuns"
Full Member
 
Join Date: Aug 2007
Location: Heilbron Free Srate
Posts: 38
Thanks: 0
Thanked 0 Times in 0 Posts
Rep Power: 4
Theuns" has started well
Eugene That is 'n Gr8 Joke

Eugene ek het my amper simpel gelag oor die Krieket joke
Maar hier is die een wat ek gese het ek sal post:

Dit is a golspel joke maar laat jou ook dink oor geleendhede wat oor mens se pad kom:

Die Damwal en Oom Koos

Daar was 'n dorp nie ver van 'N groot Dam af nie.
Dit het baie gereen en daar het nuus gekom dat
Die damwal gebreek het.

Daar kom toe 'n bus verby wat al die mense op laai
wat nie vervoer het nie.

Toe die Bus voor Oom Koos se huis stop Skree die
Mense vir oom Koos.Kom oom Koos die dam wal
het gebreek en die water kom.

Oom Koos skree toe terug Ek is nie bekommerd nie
die Here sal voor sien! En die bus ry toe maar.

'N ruk later kom die water toe en Oom Koos
Klim toe op Die Dak.Daar kom toe mense in
'n boot verby en se toe weer vir Oom Koos,
Oom Koos jy moet op klim jy gaan Verdrink.

En weer se Oom Koos Ek's OK Die Here sal
Voorsien, en die boot ry to maar aan.

Die water bly toe styg en Oom Koos klim
Toe op die koorsteen, En die laaste boot
wat mense op tel kom verby.Hulle Se toe weer
vir Oom Koos dat hy moet op klim.

En weer se Oom Koos Ek's OK Die Here sal
Voorsien, en die boot ry to maar aan.

Die Volgend plek waar Oom Koos sy oe oop maak
Is toe in die Hemel.Oom Koos is toe baie Ver=
ontwaardig en vra die Here toe Hoekom
Hy hom dan nie gered het nie?

Here se toe vir oom Koos,Oom Koos....
Ek het vir jou n Bus gestuur maar jy
wou nie op klim nie, ek stuur toe vir
Jou Twee Bote en jy wil toe ook
nie op klim nie! En dit is hoekom jy
nou hier is.

Is dit nie hoe ons baie keer geleendhede veby ons laat gaan sonder dat ons
beryt is om daar na te kyk nie?
Hoe se die een gesegte "Spyt kom altyd te laat"
__________________
Want Residual Income Every Month Like Me?
Call me @ 083 564 8198
Theuns" is offline   Reply With Quote
Reply

Did you like this article? Share it with your favourite social network.

Thread Tools
Display Modes

Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
Aussie cricket bans Mexican wave Dave A Chat Forum 0 01-Feb-07 09:17 PM
Score one for the Cape Town Unicity duncan drennan South African Politics Forum 1 26-Jan-07 07:22 AM
2010 World Cup Graeme General Business Forum 6 23-Jan-07 07:23 PM



All times are GMT +2. The time now is 10:37 AM.


Powered by vBulletin® Version 3.8.5
Copyright ©2000 - 2010, Jelsoft Enterprises Ltd.
Copyright © 2006 - 2010 The Forum SA.
Content published under the Creative Commons (by-nc-sa) licence except where indicated otherwise.
Content may not be republished for commercial gain without written permission from The Forum SA.
All content is subject to this general disclaimer notice.

South Africa's Top Sites